Dit wat oorgebly het is Kabaal (klankbaan) se debuut vollengte album.

Dit wat oorgebly het is beskikbaar op iTunes en Bandcamp.

Tracks:
1. Soveel vrae
2. Hierdie liedjie gaan waarskynlik oor die liefde maar ek sal nie weet nie
3. Dit wat oorgebly het
4. ‘n Dag om na uit te sien
5. Oorreaggeer
6. Die volgende keer
7. Om weer te bel
8. Sonopkoms
9. Heldedade
10. Verlief op ‘n ondier
11. Hoop

Uitgereik 2 Oktober 2012
Gegrond op die hersenskimme van Floris Groenewald. Woorde en musiek geskryf deur Floris Groenewald. Musiekregie en vervaardig deur Nico Benade by Exclamation Studios.